Presteerders / Achievers

Die volgende leerders is opgeneem in provinsiale spanne. / The following learners were selected for provincial teams.

Kieran Williams was gekies vir die WP o/13 Krieketspan.  /

Kieran Williams was selected for the Western Cape u/13 Cricket Team.

 

Die volgende leerders van Laerskool Courtrai het Boland kleure gekry in tennis:
Agter van links:
 Franco Anderson (seuns 0/13B), Nelius Stephan (afrigter)
Middelry van links:
Wikus Venter (no. 4 vir seuns 0/13A), Wynand Hattingh (no. 1 vir seuns o/11A), Elke Maree (no. 7 vir dogters o/11A)
Voorste ry van links:
Luan Krige (no. 9 vir seuns o/11A en Clayton van Rensburg (no. 6 vir seuns o/11A)